Lucille Ball

Lucille Ball
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Ball in 1976.

Geboortenaam Lucille Désirée Ball
Geboorte (1911-08-06)6 Augustus 1911
Sterfte 26 April 1989 (op 81)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise, komediant, model, vervaardiger
Aktiewe jare 1929–1989
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Lucille Désirée Ball (6 Augustus 1911 – 26 April 1989) was ’n Amerikaanse aktrise, komediant, model en televisievervaardiger. Sy was veral bekend as die ster van die sitkoms I Love Lucy, The Lucy–Desi Comedy Hour, The Lucy Show, Here's Lucy en Life with Lucy, wat sy self vervaardig het.[1]

  1. "Lucille Ball Bio" (in Engels). tv.com. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 25 November 2010. Besoek op 2 April 2008.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy